Weg is ons!

Ek sien dat 17 lede alreeds aangemeld het om die nuwe uitgawe van HERBS to volg, en julle sal outomaties aankondigings kry sodra nuwe materiaal gepos is.  Alle lede sal moet inskryf as die sisteem regtig moet werk, so help asseblief jou mede lede om in to skryf.  Sodoende sal ons almal op hoogte van nuwe ontwikkelinge in ons vereeneging kan hou en ons doel bereik met hierdie ‘blog’.  (is daar ‘n Afrikaanse woord vir blog?)

Intussentyd, het John Groenewald ‘n paar fotos van sy uitstappie na De Mond se Kop gestuur, en ek will twee van hulle met julle deel.

Verskoon asb. my Afrikaans.  Ek dink dit is die eerste keer wat ek in Afrikaans probeer skryf het sedert ek in 1959 skool verlaat het!

About roncorylus

He who wants the kernel must crack the nut
This entry was posted in Walks. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s