A new Orchid in Fernkloof

There was much excitement yesterday when 12 avid hikers and botanists, led by Sandy Jenkin and Liz Hutton, searched the burnt highland area along the eastern boundary of Fernkloof for new plants.  This involved a 14 kilometre hike and a climb to 800 metres, but it was not in vain.  We saw no less than 5 varieties of Orchid, namely Disa tenuifolia, Disa cornuta, Disa uniflora, Disa bivalvata, and the prize of them all, Satyrium foliosum.  This last species has not been previously recorded in the Fernkloof Reserve or, indeed, in the Klein River Mountains and was, therefore, the cause of much joy and celebration for the group.  (Text and images – Ronnie Hazell)

PS.  We did not discover this rare plant; instead it was actually reported  a day or so earlier by Pat Morrison, who saw it whilst walking on Vogelgat and then did us a great favour by passing the information on.

‘n  Nuwe Orgidee in Fernkloof
Daar het gister groot opgewondenheid geheers toe twaalf toegewyde voetslaners en botaniste onder leiding van Sandy Jenkin en Liz Hutton die gebrande hooglandgebied langs die oostelike grens van Fernkloof vir nuwe plante gefynkam het. Dit het ‘n 14 kilometerstaptog behels sowel as ‘n klim na 800 meter, maar dit was nie tevegeefs nie. Ons het ‘n verskeidenheid van nie minder nie as 5 verskillende variëteite orgideë gesien, naamlik Disa tenuifolia, Disa cornuta, Disa uniflora, Disa bivalvata en die kroon op hulle almal, Satyrium foliosum.  Hierdie laaste spesie was tot nou nog nooit in Fernkloof op rekord geplaas nie, trouens ook nie in die Kleinrivierberge nie en dit was dus die aanleidende rede tot groot vreugde en feesviering vir die groep. ( Teks en afbeeldings – Ronnie Hazell )
Ons het nie hierdie seldsame plant ontdek nie; dit was eintlik ‘n dag of wat voor die tyd reeds deur Pat Morrison, wat dit tydens ‘n staptoertjie in Vogelgat gesien het, aangemeld en ons die groot guns bewys het deur die inligting oor te dra.

About roncorylus

He who wants the kernel must crack the nut
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s